Die Werk is 'n eenvoudige, maar kragtige proses van ondersoek wat u leer om die stresvolle gedagtes wat al die lyding in die wêreld veroorsaak, te identifiseer en te bevraagteken. Dit is 'n manier om te verstaan wat u seermaak, 'n manier om al u spanning en lyding te beëindig.